<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><aka>Gods wet vra al ons liefde</aka>
<key>C</key>
<title>LB 250</title>
<lyrics>[V1]
. C           G       C
 Gods wet vra al ons liefde
.    F         C     Dm G
 vir Hom, ons God en He-er,
.    C              F
 en liefde vir ons naaste
.    C       G         C
 dis wat sy Woord ons leer.

[V2]
.C           G      C
 O Heer, wil dan u liefde
.     F       C   Dm G
 ook deur ons openba-ar,
.     C              F
 dat ons mekaar mag liefhê
.   C     G     C
 en só u wet bewaar.

[V3]
.C           G      C
 Veral omdat die tye
.     F       C   Dm G
 ons dringend daartoe maan:
.      C              F
 Die Heer se koms is naby,
.    C     G     C
 dis tyd om op te staan.

[V4]
. C           G      C
 Laat ons die werke aflê
.     F       C   Dm G
 in duisternis verrig
.      C              F
 en vir die stryd gereed maak
.    C     G     C
 met wapens van die lig.

[V5]
.C           G      C
 Laat ons welvoeglik lewe,
.     F       C   Dm G
 geheilig deur die Gees,
.      C              F
 beklee met U, Heer Jesus,
.    C     G     C
 gekruisig na die vlees.</lyrics>
</song>